AHi Toekennings en Kongres 2025
You are invited to the 2025 MyAHi Congress and Awards Ceremony on October 31st.
The focus of this year’s congress at the Waterfront in Cape Town is on collaboration between local government and the business sector to promote economic growth and job creation, as well as the urgent need for investment in youth development.
This is followed by the glamorous awards ceremony that concludes the day’s proceedings. Awards are given for the Chamber of Commerce and Emerging Chamber of Commerce of the Year, as well as for Small Business of the Year, Start-up Business of the Year, Hospitality Business of the Year, and Small-scale Farmer of the Year. Don’t miss it!

Jy word uitgenooi na die 2025 MyAHi Kongres en Toekenningsgeleentheid op 31 Oktober.
Die fokus van die kongres vanjaar by die Waterfront in Kaapstad is op samewerking tussen plaaslike regering en die sakesektor om ekonomiese groei en werkskepping te bevorder, sowel as die dringende noodsaaklikheid van beleggings in jeugontwikkeling.
Dit word gevolg deur die glansryke toekenningsgeleentheid wat die dag se verrigtinge afrond. Toekennings word vir die Sakekamer en Opkomende Sakekamer van die Jaar toegeken, sowel as vir Kleinsakebesigheid van die Jaar, Beginnerbesigheid van die Jaar, Gasvryheidsbesigheid van die Jaar & Kleinboer van die Jaar. Moet dit nie misloop nie!

Meer oor die kongres
Dr Willie Cilliers vertel meer oor die opwindende AHi 2025 Kongres
Tickets are available now!
Watch the short video on how to purchase tickets if you are unsure!