Tydens die AHi Wes-Kaap se jaarkongres was die noodsaaklikheid om die informele sektor as ’n integrale deel van die ekonomie te erken, deur Prof. Frederick Fourie bespreek.
Volgens Fourie maak miljoene mense ’n karige bestaan uit die informele sektor – sonder enige ondersteuning. In die Wes-Kaap sorg die informele sektor vir 11% van werkskepping – dus ’n baie belangrike sektor.
Hier is die inligting wat hy met kongresgangers gedeel het.