Minder mense koop op Swart Vrydag

AHi News

Spesiale aanbiedinge wat oor ‘n tydperk versprei is en mense se kommer oor die Covid-19-situasie, blyk van die vernaamste redes te wees dat minder mense vanjaar op Swart Vrydag, 27 November, op die winkels toegesak het.

Dr. Willie Cilliers het gesê die ekonomie trek swaar.

“Mense voel dit aan hul sakke. Aanlynverkope het goed gevaar. As daar een wenner is, dan is dit aanlynverkope. Dis die nuwe besigheidsorde vir die toekoms. Dit het baie makliker geword en dit spaar jou die risiko om in ‘n groot winkelsentrum aan infeksie blootgestel te word.”

Lees meer in George Herald deur hier te klik.